Neem n foto van die oomblik
maak seker jy kry alles in
omring jouself met vriende
wat tot die dood vir jou sal sing
hou vas aan jou besluite
leer om te vergewe
hou vas aan jou besluite
leer om te vergewe
Steek jou hand in die lug
as jy saam my wil vlug x2
ek weet jys net so bang soos ek x4