Jy kan maar sê ek is een van daai drome
Ek is verlief op Stilbaai se somer
Daar is die rol van wie weet hoeveel ander
Ek hoor 'n lied in die dreun van die brander
En as die Suid-oos tog ook weer so waai
Kan jy die vryheid van menswees ervaar
Dan word ek deel van die wêreld se drome
Ek is verlief op Stilbaai se somer
Ek kyk deur my venster na besige strate
Die bose ou stad wat weer bars uit sy nate
Dan sug ek dan kyk ek verstaan
dis goed maar tog swaar
Ek wonder of ek van dit alles nog deel is
Die droom wat ek het
nog stukkend of heel is
Ek neem elke dag soos dit kom
want dwarsdeur die jaar
was Stilbaai nog daar
Jy kan maar sê ek is een van daai drome
Ek is verlief op Stilbaai se somer
Daar is die rol van wie weet hoeveel ander
Ek hoor 'n lied in die dreun van die brander
En as die Suid-oos tog ook weer so waai
Kan jy die vryheid van menswees ervaar
Dan word ek deel van die wêreld se drome
Ek is verlief op Stilbaai se somer
Die raafrug die helde gaan draf teen die see af
op genadeloos die stryd en meet elke tree af
Die (sukiboot??) vaar om te sien
stroom op en draai om
By puntjie dak vriende in bedens met vere
by bure praat oumans oor wêreld gebeure
My hart sing 'n lied van die see
'n Seeman bevry by Jongensfontein
Jy kan maar sê ek is een van daai drome
Ek is verlief op Stilbaai se somer
Daar is die rol van wie weet hoeveel ander
Ek hoor 'n lied in die dreun van die brander
En as die Suid-oos tog ook weer so waai
Kan jy die vryheid van menswees ervaar
Dan word ek deel van die wêreld se drome
Ek is verlief op Stilbaai se somer
Ek is verlief
(Ek is verlief)
op Stilbaai se somer
(op Stilbaai se somer)