Dit het lank gevat
voor jy kon weet
ons loop 'n pad
van somstyd sweet
deur al die seerkry het ons geleer
hoe om mekaar te hanteer
jy kon nooit se
jy ken my te goed
maar ek wil jou he
jy's die vuur wat in my woed
ons het nogsteeds 'n pad om te loop
vol van liefde en hoop
maar ek wil se wat jy al lankal wil hoor
dis jy wat my hart bekoor
JY KYK DWARSDEUR MY
WAAR EK IN JOU ARMS STAAN
JY SIEN DIE SEERKRY
AL WIL EK DIT NIE WYS SAL JY TOG WEET
DIS IETS WAT AAN MY VREET
EN JY IS ALTYD DAAR
AS EK SUKKEL OM TE PRAAT
MAAK JY MY SINNE KLAAR
JY KEN MY SOOS N BOEK WAT JY AL LANKAL LEES
JY WEET VAN AL DIE VREES
WANT JY'S MY STEUNPILAAR
al bly ek stil
laat jy my praat
jy kan my vul
met liefde en geen kwaad
want dit is iets wat alles kan oorwin
dan maak alles tog weer sin
ek leer elkedag
iets nuut van jou
ek sal kan wag
tor jy eendag met my trou
want ons is bereid
om die heeltyd te werk
dit maak ons net weer sterk
maar ek wil se wat jy al lankal wil hoor
dis jy wat my hart bekoor
JY KYK DWARSDEUR MY
WAAR EK IN JOU ARMS STAAN
JY SIEN DIE SEERKRY
AL WIL EK DIT NIE WYS SAL JY TOG WEET
DIS IETS WAT AAN MY VREET
EN JY IS ALTYD DAAR
AS EK SUKKEL OM TE PRAAT
MAAK JY MY SINNE KLAAR
JY KEN MY SOOS N BOEK WAT JY AL LANKAL LEES
JY WEET VAN AL DIE VREES
WANT JY'S MY STEUNPILAAR