jy loop verby weer n keer
sonder om te kyk, te raak, te hoor
dit maak net seer
dis stil in die kamer waar ons is
geen woord of glimlag
alles tussen ons word vermis
dis nou al lank genoeg
ek wil die stukkies
van jou hart weer heelmaak
ek weet met elke woord
wat ek se uit die woede
laat jou hart kraak
EK WIL NIE MAAR EK SIEN WAT EK DOEN AAN JOU
AS JY KYK
VIR MY AS JY HARTSEER LYK
MAAR EK'S JAMMER DAT EK JOU SO LAAT VOEL
DIS NIE WAT JY VERDIEN NIE
KON EK DIT NIE LANKAL SIEN NIE
EN ... OH OH OH ...
EK WIL JOU HART NOOIT BREEK
OH OH OH ...
SAL EK JOU WEER KAN SMEEK
OM MY NET TE KAN VERGEWE?
ek brand om jou te kan soen
kan jy nie sien hoe ek voel
en wat dit alles aan my doen
ek wens dit het nooit eers begin
maar toe ek weer kyk
eindig ditben woorde raak min
dis nou al lank genoeg
ek wil die stukkies van jou hart weer heelmaak
ek weet met elke woord
wat ek se uit die woede
laat jou hart kraak
EK WIL NIE MAAR EK SIEN WAT EK DOEN AAN JOU
AS JY KYK
VIR MY AS JY HARTSEER LYK
MAAR EK'S JAMMER DAT EK JOU SO LAAT VOEL
DIS NIE WAT JY VERDIEN NIE
KON EK DIT NIE LANKAL SIEN NIE
EN ... OH OH OH ...
EK WIL JOU HART NOOIT BREEK
OH OH OH ...
SAL EK JOU WEER KAN SMEEK
OM MY NET TE KAN VERGEWE?