Jy moet weet
dat jy myne is
soos die more weer kom en
seisoene begin draai
soos die hartseer verby is
en die wereld oop le
soos 'n voet pat vir
jou en my ons twee
water berg sal ons drome keer
as die hoop in ons harte bly
grooi elke dag en
die liefde genoeg is
en die tyd wat ons het meer
as wind sal wees en ons
by mekaar sal wees
Ek sing vir jou sag sing soos
reen in die laat nag
soos die wind deur die bome
as die wereld jou pla
ek weet dis soms asof
ons harte so hard raak
dat ons oe nie kan sien
wat hier reg voor ons staan
jy breek deur my
soos die son
deur die laaste bietjie donker
van nag begin skuin
en die aarde weer waker maak
herhinder om te droom
want droome gee hoop
en hoop sal ons waker maak
ek sing vir jou sag
sing soos reen in die laat nag
soos die wind deur die bome
as die wereld jou pla
ek weet dit soms asof
ons harte so hart raak
dat ons oe nie kan sien
wat hier reg voor ons staan
jy leer my dit is okay
om die wereld op jou skouers te dra maak jou vry
En ek knyp soms my oë toe
Dan se jy vir my
daar is net een in die werld soos jy
JY sing vir my sag
sing soos reën in die laat nag
die wind deur die bome
as die wereld my pla
jy weet dis jou omgee
wat my weer so sag maak
dat my oë weer kan sien
wat hier reg voor my staan