Dis weer Woensdag aand en ek en jy's alleen
Maak toe die ruite want ons hoor die reen, op die dak val
Want daar is niemand anders soos jy
En ek wens vanaand dat niemand ons sal pla
Want ek wil jou oral in die huis rond dra
Gryp my sluitels om elke deur mooi toe te sluit
Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel
Deurnag wat die musiek op sy hardste speel
Kaal voet as ons dans oor die teels se lyne
En jou hande hak in myne
En ek sien deur die ruite en my vriende se oe
Girl soos jy vir my en hulle wil dit nie glo
Wat hier aan gaan, want daar is niemand anders soos jy
En as die aand verby is en die son gooi sy kleur
Kan ek self nie help nie en dat niks my kan keer
Die komberse hou ek die heeltyd van jou af