o heer my god
as ek in eerbied wonder
en al u werke elke dag aanskou
die son en maan, die aarde, sterre wolke
hoe u dit elke dag so onderhou
dan moet ek juig my redder en my god
hoe groot is u
hoe groot is u
want duer die hele skepping klink dit saam
hoe heerlik heer u grote naam