moet nooit in hartenbos
jou karavaan se deur oop los
daar's n girl wat baie krag in die nag jou wakker maak
met n lovebite in hartenbos
sy gee jou
lovebites in hartenbos
lovebites in hartenbos
hiekies in jou nek
hiekies in jou nek
nou sien dis vroeg desember maand ek's in my gypsy karavaan
en in my glas n bietjie ys vodka vir ontbyt
so vyftig meter van die strand af
kyk kan sien wat gaan hier aan
en in my glas n knertsie rum (lekker man)
want sien gistraand het ek so kwart voor elf
kwart voor elf loop slaap
en in die middel van die nag word ek toe wakker gemaak
want langs my in my bed
langs my in my bed gee daar n meisie my n lovebite in my nek
moet nooit in hartenbos
jou karavaan se deur oop los
daar's n girl wat baie krag in die nag jou wakker maak
met n lovebite in hartenbos
moet nooit in hartenbos
jou karavaan se deur oop los
daar's n girl wat baie krag in die nag jou wakker maak
met n lovebite in hartenbos
sy gee jou
lovebites in hartenbos
lovebites in hartenbos
saggies in jou nek
merkies so perfek
ek's mal oor
lovebites in hartenbos
lovebites in hartenbos
hiekies in jou nek
hiekies in jou nek
nee kyk ek kla nie vreeslik graag nie
weet nie wat om nou te maak nie
so my glas is vol van gin met soda water vir die skrik