Uh, Check dit uit
Dis tyd om 'n bietjie los te raak
Hoe raak jy los? Soos 'n Boss
Soos 'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss, maak ons lo-o-o-os looos
Wies die bo-o-o-oss, noem my die boss. Baby ekke, maak dit lekker
Ek kry haar nommer, bel haar sommer ekke dag (soos 'n boss)
Ek drink my shots sonder hande, twee 'n slag (soos 'n boss)
As jy my sien eks op die beach, ek dra 'n speedo (soos 'n boss)
Ek maak 'n vuur en braai my vleisie met tequila (soos 'n boss)
En by die werk lyk ek besig maar ek blom (soos 'n boss)
Op my computer lyk ek Ladies Dot Com (soos 'n boss)
En ek praat Frans Fula Vua Sebo Bleh (soos 'n boss)
Ek teken niks ek maak 'n dop soos al die girls wil hê soos 'n boss
Soos'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss, maak ons lo-o-o-oss looos
Wies die bo-o-o-oss, noem my die boss. Baby ekke maak dit lekker
x2
Ek chat met girls, enige girls, ek stel my voor (soos 'n boss)
Hul kyk my op, hul kyk my af en hulle loop (soos 'n boss)
Ek speel die lotto elke dag, my geld is klaar(soos 'n boss)
En nout ek niks om te tug in my maag (soos 'n boss)
Ek dra my shades elke nag al is dit donker (soos 'n boss)
x ray visions oh ek sien die roly rocker (soos 'n boss)
Kry 'n tattoo op my rug van jou gesig (soos 'n boss)
Toe breek ons op nou loop ek rond met jou gesig op my rug
Soos 'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss, maak on lo-o-o-oss, looos
Wies die bo-o-o-oss, noem my die boss. Baby ekke, maak dit lekker
x2
En jy voel dit
In die oggend, want ek doen dit, soos 'n boss
En jy soek dit
In die middag, want ek doen dit
Soos 'n boss
Soos 'n bo-o-o-oss, net soos 'n boss, maak ons lo-o-o-oss, looos
Wies die bo-o-o-oss, noem my die boss. Baby ekke, maak dit lekker
x2
Soos 'n Boss
(end)