Wat is daai lyne op jou gesig
Nee dis seker net die lig
Trek jou lip styf teen my verlede
Al my stories is net oordrewe
Daars oorlewering
Wie is daai kort donner op die corner
Waarmee jy heeldag staan en praat
Hy moet sy eie vriende maak
Ek was al meer as net eenkeer jonk gewees
Die hemel alleen die weet
Ek is al amper dood van gees
Aangetrek soos n blinkertjie
Jy gooi my hart soos n sinkertjie
Net een woord elke asem lank
Wat jy so slaap en praat
Maak jy my net so bang, sê my
Wie is daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat